Woke-Culture can never go too far…

Wokeness is the catch-all term for everything concerned with Social Justice Ideology (SoJI), Critical Race Theory (CRT) and Intersectionality. In other words, wokeness is obsessed with power and the dynamics of power between different identity groups. Specifically of interest to wokeness is how dominant identity groups (e.g. straight, white "cis-gender," males) - often referred to … Continue reading Woke-Culture can never go too far…

Language wars

"If we eventually have to form a study committee over every word in our confession of faith, we are doomed, we are no longer a confessional people." This was said by Albert Mohler at the Southern Baptist Convention (SBC), in opposition to the motion to form a study committee over the word 'pastor'. The SBC's … Continue reading Language wars

“Ons is ’n belydeniskerk”: hoekom dan die fragmentering?

“Ons is ’n belydenis-kerk” – so het mod. Nelis Janse van Rensburg onlangs in sy omsend video die NG kerk gerusgestel teen die groeiende aantygings van afvalligheid die laaste paar maande. Op die oor-af, as jy die verklaring hoor: “ons is ’n belydenis-kerk” wat kom in jou kop op? Miskien jou sekerheid dat ons staan … Continue reading “Ons is ’n belydeniskerk”: hoekom dan die fragmentering?

Mag Christene mekaar in die publiek oordeel of teregwys?

Mag christene mekaar oordeel en teregwys? Meer spesifiek – mag Christene mekaar in die publiek oordeel en teregwys? Dit is immers die spreekwoord van ons tyd: ‘don’t judge me’Of as jy so bietjie meer eie-geregtig is (entitled vir die jonges): ‘how dare you judge me’ Miskien is jy bewus van die vurige gesprekke tans in … Continue reading Mag Christene mekaar in die publiek oordeel of teregwys?

‘n Metaforiese Krisis – die olifant in die ruim-huis.

In reaksie op ds. Marco Koch se Kerkbode artikel #slypskool2021: Die ‘olifant in die kamer’ is toe nie só groot Ds. Marco Koch verwys in sy Kerkbode artikel na 'n groeikonferensie wat die Namibiese predikante in Swakopmund gehad het, waarin een van die bywonende predikante by geleentheid opgestaan het en gevra het: "kan ons die … Continue reading ‘n Metaforiese Krisis – die olifant in die ruim-huis.

Requiem vir ‘n verlore skaap

In reaksie op die kontekstuele rigtingwysers wat opgeloop het tot Ben du Toit se voorblad-artikel in die Kerkbode van 15 November: "Die mens: Antwoord en ook skepper" Een middag na klas by Stellenbosch se kweekskool, tussen Hofmeyer en Murray se standbeeld en die groot palmboom, het 'n vriend vir my een van die waardevolste stukkies … Continue reading Requiem vir ‘n verlore skaap