“Ons is ’n belydeniskerk”: hoekom dan die fragmentering?

“Ons is ’n belydenis-kerk” – so het mod. Nelis Janse van Rensburg onlangs in sy omsend video die NG kerk gerusgestel teen die groeiende aantygings van afvalligheid die laaste paar maande. Op die oor-af, as jy die verklaring hoor: “ons is ’n belydenis-kerk” wat kom in jou kop op? Miskien jou sekerheid dat ons staan … Continue reading “Ons is ’n belydeniskerk”: hoekom dan die fragmentering?